Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai

Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai DIE beste - en enigste - drankwinkel in Stilbaai-Oos! THE one and only liquor store in Stilbaai East! DIE drankwinkel in Stilbaai Oos!

THE liquor store in Stilbaai East!

๐——๐—ถ๐˜€ ๐—ก๐—ฎ๐˜€๐—ถ๐—ผ๐—ป๐—ฎ๐—น๐—ฒ ๐— ๐—ฒ๐—ฟ๐—น๐—ผ๐˜-๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐—ถ๐—ป ๐—ฆ๐—”!Dis vir ons รณรณk lekker om in die vieringe te deel - en daarom gee ons (net vir vandag) 10...
08/09/2026

๐——๐—ถ๐˜€ ๐—ก๐—ฎ๐˜€๐—ถ๐—ผ๐—ป๐—ฎ๐—น๐—ฒ ๐— ๐—ฒ๐—ฟ๐—น๐—ผ๐˜-๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐—ถ๐—ป ๐—ฆ๐—”!
Dis vir ons รณรณk lekker om in die vieringe te deel - en daarom gee ons (net vir vandag) 10% afslag op al die bottels Merlot-wyne op ons rakke!

En dis: ๐Ÿ—ฃ๏ธmuh-low, nรฉ...

Kom kry jou Merlot - by Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai - die beste van sy soort in Stilbaai-oos!

04/09/2026

๐Ÿ”ฅ DIE BLOU SEEKAT SE NUWE BRAAI-ERA BEGIN! ๐Ÿ”ฅ

En wie anders as Stilbaai se jong entrepreneur, Quin van Stilbraai, om hierdie spasie by ons in te neem? ๐Ÿ‘๐Ÿผ

Van vuuraanstekers en braaitange tot Stilbraai-hemde โ€“ van nou af kry jy dit alles sommer by Die Blou Seekat.

Nou gaan ons braai saam met Quinn's Stilbraai! ๐Ÿ”ฅ

Vandag is nie net Lentedag nie ๐ŸŒธ- dit is ook Cap Classique-dag in SA!En om beide diรฉ 2 dae behoorlik te vier, kan jy van...
01/09/2026

Vandag is nie net Lentedag nie ๐ŸŒธ- dit is ook Cap Classique-dag in SA!
En om beide diรฉ 2 dae behoorlik te vier, kan jy vandag Simonsig se Kaapse Vonkel teen net R199.90 by Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai aanskaf!๐Ÿพ
Diรฉ CC was die eerste Cap Classique wat plaaslik vrygestel is - geniet dit!๐Ÿฅ‚

Diรฉ spesiale prys is slegs geldig vir vandag, 1 Sept. 2026.
Ook beskikbaar by Kelders.

29/08/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag vandag, Angelique!๐ŸŽ‰๐ŸŽ๐Ÿฅ‚
Ons hoop jy geniet die dag en wens vir jou 'n mooi jaar toe.๐Ÿฅณ

Die einde van die eerste maand van die tweede helfte van 2026 is in sig ๐Ÿ˜“- wat beteken dit tyd vir GROOT besparings - by...
26/08/2026

Die einde van die eerste maand van die tweede helfte van 2026 is in sig ๐Ÿ˜“- wat beteken dit tyd vir GROOT besparings - by Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai!

Kyk gerus na diรฉ heerlike spesiale aanbiedinge.
En as jy nog nie 'n MiRewards-lid is nie, kry dit sommer vandag nog hier by ons en spaar selfs meer op uitgesoekte produkte.

Neem ook deel aan Mi Liquors se verjaarsdagkompetisie waar jy ook GROOT pryse kan wen - hoe meer jy deelneem, hoe groter is jou kans om te wen!๐Ÿฅณ

Die spesiale pryse is geldig tot 7 Sept.
Nie te koop aan persone ๐Ÿ”ž.

25/08/2026

Kyk wat is hier - ๐—•๐˜‚๐˜‡๐˜‡๐—•๐—ฎ๐—น๐—น๐˜‡ !!
๐Ÿ”ต Berry Cherry Limeade
๐ŸŸก Chili Mango
๐ŸŸข Lime 'Rita
๐Ÿ”ด Strawberry 'Rita

Kry joune NOU hier @ R40 elk.
(Ook beskikbaar by Stilbaai Kelders)

๐Ž๐ง๐ฌ ๐’๐๐„๐‚๐ˆ๐€๐‹๐’ ๐ข๐ฌ ๐ง๐จ๐  ๐ง๐ž๐ญ ๐ ๐ž๐ฅ๐๐ข๐  ๐ญ๐จ๐ญ ๐๐ขรฉ ๐ง๐š๐ฐ๐ž๐ž๐ค!Onthou: Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai is Saterdae oop tot 18:00 (all...
21/08/2026

๐Ž๐ง๐ฌ ๐’๐๐„๐‚๐ˆ๐€๐‹๐’ ๐ข๐ฌ ๐ง๐จ๐  ๐ง๐ž๐ญ ๐ ๐ž๐ฅ๐๐ข๐  ๐ญ๐จ๐ญ ๐๐ขรฉ ๐ง๐š๐ฐ๐ž๐ž๐ค!

Onthou: Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai is Saterdae oop tot 18:00
(alle drankwinkels is TOE op Sondae).

๐—”๐˜‚๐—ด๐˜‚๐˜€๐˜๐˜‚๐˜€ ๐—ถ๐˜€ ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฑ๐˜€ ๐—ต๐—ฎ๐—น๐—ณ๐—ฝ๐—ฎ๐—ฑ ๐—ฒ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐˜ ๐—ฏ๐—ฒ๐˜๐—ฒ๐—ธ๐—ฒ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐˜€ ๐˜๐˜†๐—ฑ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ด๐—ฟ๐—ผ๐—ผ๐˜ ๐˜€๐—ฝ๐—ฒ๐˜€๐—ถ๐—ฎ๐—น๐—ฒ ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐—ฏ๐—ถ๐—ฒ๐—ฑ๐—ถ๐—ป๐—ด๐—ฒ - by Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai!

Dit is omtrent tyd om te spaar en ๐— ๐—ถ๐—ฅ๐—ฒ๐˜„๐—ฎ๐—ฟ๐—ฑ๐˜€-lede spaar selfs meer op uitgesoekte produkte.
En omdat dit MiLiquors se verjaarsdag is, kry jy selfs nรณg beter pryse terwyl jy kan ๐—ช๐—˜๐—ก as jy aan hul weggee-promosie deelneem.๐Ÿฅณ

Kom loer gerus in by Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai - en SPAAR!
Diรฉ promosie is geldig van 13 tot 22 Aug. 2026.

๐—›๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ถ๐˜€ ๐—ป๐—ผ๐˜‚ '๐—ป ๐—น๐—ฒ๐—ธ๐—ธ๐—ฒ๐—ฟ ๐˜€๐—ฝ๐—ฒ๐˜€๐—ถ๐—ฎ๐—น๐—ฒ ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐—ฏ๐—ผ๐—ฑ.๐Ÿ‘‰๐—ž๐—ผ๐—ผ๐—ฝ ๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐—ด๐—ฒ ๐Ÿฏ๐˜… ๐—™๐—ผ๐˜‚๐—ฟ ๐—–๐—ผ๐˜‚๐˜€๐—ถ๐—ป๐˜€ ๐—ฆ๐—ธ๐—ถ๐—ป๐—ป๐˜† ๐—ช๐—ถ๐˜ ๐—ผ๐—ณ ๐—ฆ๐˜„๐—ฒ๐—ฒ๐˜ ๐—ฅ๐—ผ๐˜€รฉ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ปรฉ๐˜ ๐—ฅ๐Ÿญ๐Ÿฌ๐Ÿฌ!Diรฉ aanbod is oo...
19/08/2026

๐—›๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ถ๐˜€ ๐—ป๐—ผ๐˜‚ '๐—ป ๐—น๐—ฒ๐—ธ๐—ธ๐—ฒ๐—ฟ ๐˜€๐—ฝ๐—ฒ๐˜€๐—ถ๐—ฎ๐—น๐—ฒ ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐—ฏ๐—ผ๐—ฑ.
๐Ÿ‘‰๐—ž๐—ผ๐—ผ๐—ฝ ๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐—ด๐—ฒ ๐Ÿฏ๐˜… ๐—™๐—ผ๐˜‚๐—ฟ ๐—–๐—ผ๐˜‚๐˜€๐—ถ๐—ป๐˜€ ๐—ฆ๐—ธ๐—ถ๐—ป๐—ป๐˜† ๐—ช๐—ถ๐˜ ๐—ผ๐—ณ ๐—ฆ๐˜„๐—ฒ๐—ฒ๐˜ ๐—ฅ๐—ผ๐˜€รฉ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ปรฉ๐˜ ๐—ฅ๐Ÿญ๐Ÿฌ๐Ÿฌ!

Diรฉ aanbod is ook geldig by Stilbaai Kelders - terwyl voorraad hou.

๐Ÿ‘‰Kry joune NOU - by Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai - die beste van sy soort in Stilbaai-oos...

Nie te koop aan persone ๐Ÿ”ž.

Bespreek nou vir Stilbaai Kelders se wynproegeleentheid met Zandvliet-wyne by On The Rocks Restaurant - perfek vir SA Sh...
13/08/2026

Bespreek nou vir Stilbaai Kelders se wynproegeleentheid met Zandvliet-wyne by On The Rocks Restaurant - perfek vir SA Shiraz-week wat volgende week landswyd gevier word!

๐Ÿท๐——๐—ข๐—ก๐——๐—˜๐—ฅ๐——๐—”๐—š ๐Ÿฎ๐Ÿฌ ๐—”๐—จ๐—š. ๐—œ๐—ฆ ๐—ฆ๐—›๐—œ๐—ฅ๐—”๐—ญ-๐—”๐—”๐—ก๐——!๐Ÿท

๐—ž๐—ผ๐—บ ๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐˜๐—ฒ๐˜‚๐—ป ๐—ฉ๐—ฎ๐—ป ๐—Ÿ๐—ผ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ๐—ป ๐—ฑ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐˜ƒ๐—ผ๐—น๐—ด๐—ฒ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ ๐˜„๐˜†๐—ป๐—ฝ๐—ฟ๐—ผ๐—ฒ ๐—ฏ๐˜† ๐˜๐—ฒ ๐˜„๐—ผ๐—ผ๐—ป!

Met Nasionale Shiraz-dag op Vrydag 21 Augustus, begin ons sommer โ€™n dag vroeg feesvier โ€” en wie beter as Jacques Cilliers van Zandvliet Wines, Suid-Afrika se legendariese โ€œHouse of Shirazโ€? ๐Ÿท

Zandvliet is reeds sedert 1975 โ€™n pionier van Suid-Afrikaanse Shiraz, en Donderdag kry jy die kans om van die beste Shiraz wat Suid-Afrika bied te proe โ€” saam met โ€™n heerlike verskeidenheid ander wyne en 'n driegangmaal van On The Rocks.

Kom klink โ€™n glasie op Shiraz saam met ons! ๐Ÿฅ‚

๐ŸทDonderdag, 20 Augustus
๐Ÿท18:30 vir 19:00
๐ŸทOn The Rocks Stilbaai
๐ŸทR450 per persoon

๐Ÿ“ž Bespreek jou tafel vandag nog by Stilbaai Kelders:
028 754 1655

Plekke is beperk โ€“ bespreek vroeg om teleurstelling te voorkom! ๐Ÿทโœจ

๐—”๐˜‚๐—ด๐˜‚๐˜€๐˜๐˜‚๐˜€ ๐—ถ๐˜€ ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฑ๐˜€ ๐—ต๐—ฎ๐—น๐—ณ๐—ฝ๐—ฎ๐—ฑ ๐—ฒ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐˜ ๐—ฏ๐—ฒ๐˜๐—ฒ๐—ธ๐—ฒ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐˜€ ๐˜๐˜†๐—ฑ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ด๐—ฟ๐—ผ๐—ผ๐˜ ๐˜€๐—ฝ๐—ฒ๐˜€๐—ถ๐—ฎ๐—น๐—ฒ ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐—ฏ๐—ถ๐—ฒ๐—ฑ๐—ถ๐—ป๐—ด๐—ฒ - by Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai...
13/08/2026

๐—”๐˜‚๐—ด๐˜‚๐˜€๐˜๐˜‚๐˜€ ๐—ถ๐˜€ ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฑ๐˜€ ๐—ต๐—ฎ๐—น๐—ณ๐—ฝ๐—ฎ๐—ฑ ๐—ฒ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐˜ ๐—ฏ๐—ฒ๐˜๐—ฒ๐—ธ๐—ฒ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐˜€ ๐˜๐˜†๐—ฑ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ด๐—ฟ๐—ผ๐—ผ๐˜ ๐˜€๐—ฝ๐—ฒ๐˜€๐—ถ๐—ฎ๐—น๐—ฒ ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐—ฏ๐—ถ๐—ฒ๐—ฑ๐—ถ๐—ป๐—ด๐—ฒ - by Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai!

Dit is omtrent tyd om te spaar en ๐— ๐—ถ๐—ฅ๐—ฒ๐˜„๐—ฎ๐—ฟ๐—ฑ๐˜€-lede spaar selfs meer op uitgesoekte produkte.
En omdat dit MiLiquors se verjaarsdag is, kry jy selfs nรณg beter pryse terwyl jy kan ๐—ช๐—˜๐—ก as jy aan hul weggee-promosie deelneem.๐Ÿฅณ

Kom loer gerus in by Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai - en SPAAR!
Diรฉ promosie is geldig van 13 tot 22 Aug. 2026.

Address

Main Road East
Stilbaai
6674

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 18:00

Telephone

+27287541659

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai:

Shortcuts

Share