Biki Bok Memory Bears

Biki Bok Memory Bears Biki Bok: Memory Bears
Waar elke beer 'n storie vertel. πŸ“–
Koester elke herinnering met 'n sagte omhelsing. 🀍
Handgemaak vir jou.

Welkom by Biki Bok 🧸✨Soms is 'n kledingstuk al wat oorbly van 'n kosbare herinnering. Die h**p waarin oupa altyd gebraai...
07/03/2026

Welkom by Biki Bok 🧸✨

Soms is 'n kledingstuk al wat oorbly van 'n kosbare herinnering. Die h**p waarin oupa altyd gebraai het, of 'n gunsteling rok van 'n geliefde wat nie meer hier is nie...

By Biki Bok glo ons hierdie stories verdien om gekoester te word. Ons verander daardie stukkies materiaal in 'n Memory Bear – 'n tasbare omhelsing wat jy vir altyd kan vashou. Elke beer word met die hand gemaak, met die grootste respek vir die storie wat dit dra en liefde in elke stiksel.

Stuur 'n boodskap na ons WhatsApp nommer vir meer inligting om jou Memory Bear te bestel.

07/03/2026

Address

Stilbaai

Telephone

+27726594183

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Biki Bok Memory Bears posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Biki Bok Memory Bears:

Share

Category