Oppie Hoek Drankwinkel Stilbaai

Oppie Hoek Drankwinkel Stilbaai Oppie Hoek Drankwinkel offers a unique shopping experience in Stilbaai.

This is your one-stop liquor store for imported and local wines, ice cold beer, ice and all the other favourites.

Spesiale pryse, nuwe produkte en jou gunsteling ysballe - by  Oppie Hoek Drankwinkel !!
19/01/2026

Spesiale pryse, nuwe produkte en jou gunsteling ysballe - by Oppie Hoek Drankwinkel !!

Dis steeds krismis by Oppie Hoek!Kry diรฉ besonderse gin-glas GRATIS as jy 'n bottel Cruxland Gin koop.(Terwyl voorraad h...
19/01/2026

Dis steeds krismis by Oppie Hoek!
Kry diรฉ besonderse gin-glas GRATIS as jy 'n bottel Cruxland Gin koop.
(Terwyl voorraad hou.)

Sien jou by Oppie Hoek!

'n Verfrissende nuwe G&T - Gordon's & BOS!Beskikbaar in perske- en suurlemoengeur - heerlik!Beskikbaar by Oppie Hoek Dra...
16/01/2026

'n Verfrissende nuwe G&T - Gordon's & BOS!
Beskikbaar in perske- en suurlemoengeur - heerlik!

Beskikbaar by Oppie Hoek Drankwinkel Stilbaai.

15/01/2026

Jakkalsvlei wyne beskikbaar by Oppie Hoek Drankwinkel Stilbaai.

POSTE BESKIKBAAR
13/01/2026

POSTE BESKIKBAAR

๐—ฃ๐—˜๐—ฅ๐— ๐—”๐—ก๐—˜๐—ก๐—ง๐—˜ ๐—ฃ๐—ข๐—ฆ๐—ง๐—˜ ๐—•๐—˜๐—ฆ๐—ž๐—œ๐—ž๐—•๐—”๐—”๐—ฅ

Stilbaai Kelders het 2 permanente poste beskikbaar:
โ–ช๏ธKassier
โ–ช๏ธAlgemene werker

๐—ฉ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ๐—ถ๐˜€๐˜๐—ฒ๐˜€:
โœ…Ouer as 18 jaar
โœ…Vorige ondervinding as kassier of in die drankbedryf sal in jou guns tel.
โœ…Woonagtig in Stilbaai of Melkhoutfontein
โœ…Betroubaar en eerlik
โœ…Goeie mensevaardighede
โœ…Netjies, stiptelik en bereid om te leer
โœ…Kan onder druk werk en deel vorm van โ€™n span

Poste is dadelik beskikbaar.

๐—›๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ถ๐—ด ๐—ฎ๐˜€๐˜€๐—ฒ๐—ฏ๐—น๐—ถ๐—ฒ๐—ณ ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐—–๐—ฉ ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ผ๐—ผ๐—ป๐—น๐—ถ๐—ธ ๐—ถ๐—ป ๐—ฏ๐˜† ๐—ฆ๐˜๐—ถ๐—น๐—ฏ๐—ฎ๐—ฎ๐—ถ ๐—ž๐—ฒ๐—น๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€.

โš ๏ธ ๐—š๐—ฒ๐—ฒ๐—ป ๐—™๐—ฎ๐—ฐ๐—ฒ๐—ฏ๐—ผ๐—ผ๐—ธ-๐—ฏ๐—ผ๐—ผ๐—ฑ๐˜€๐—ธ๐—ฎ๐—ฝ๐—ฝ๐—ฒ ๐˜€๐—ฎ๐—น ๐—ต๐—ฎ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ ๐˜„๐—ผ๐—ฟ๐—ฑ ๐—ป๐—ถ๐—ฒ.

Neem jy hierdie maand deel aan 'Dry-January'?Laat ons jou help daarmee!By Oppie Hoek in Stilbaai beskik ons oor 'n groot...
12/01/2026

Neem jy hierdie maand deel aan 'Dry-January'?
Laat ons jou help daarmee!
By Oppie Hoek in Stilbaai beskik ons oor 'n groot reeks heerlike nie-alkoholiese drankies - van gin, bier, wyn, siders en selfs vonkelwyn!

Kom loer gerus in - ons help graag!

10/01/2026

Dit is vandag Johannie se verjaarsdag!
Baie geluk, Johannie.๐ŸŽ‰
Ons hoop jy word lekker bederf en geniet die dag!๐ŸŽ‚๐Ÿพ

Happy birthday, Johannie!

Skop die nuwe jaar met diรฉ goeie pryse af!By Oppie Hoek DrankwinkelTerwyl voorraad hou.
02/01/2026

Skop die nuwe jaar met diรฉ goeie pryse af!
By Oppie Hoek Drankwinkel

Terwyl voorraad hou.

Wat 'n heerlike manier om 2026 te begin - as die wenner van 'n splinternuwe FIELDBAR!๐Ÿ‘Baie geluk aan Mike Honiball wat d...
01/01/2026

Wat 'n heerlike manier om 2026 te begin - as die wenner van 'n splinternuwe FIELDBAR!
๐Ÿ‘Baie geluk aan Mike Honiball wat die BROOKS / FIELDBAR-kompetisie gewen het. Ons hoop jy geniet diรฉ lekker prys!

Dankie aan almal wat deelgeneem het.
Kyk gerus uit vir komende kompetisies by Oppie Hoek Drankwinkel.

(Op die foto neem Mike se seun sy prys in ontvangs.)

Begin die nuwe jaar met SJAMPANJE!By Oppie Hoek is daar 'n verskeidenheid sjampanjes, Cap Classique en vonkelwyn...๐ŸพMoรซt...
30/12/2025

Begin die nuwe jaar met SJAMPANJE!
By Oppie Hoek is daar 'n verskeidenheid sjampanjes, Cap Classique en vonkelwyn...

๐ŸพMoรซt & Chandon Brut Champagne (R699.90)
๐ŸพVueve Clicquot Yellow Label (R799.90)

Kies en keur - hier sal jy iets kry wat jou smaak รฉn jou beursie pas!

30/12/2025

Cristo verjaar!
Baie geluk, Cristo - hy is ons raakvatter hierdie seisoen wat seker maak al 3 winkels se voorraadvlakke is 100%.
Hoop jy geniet jou verjaarsdag!

'Good things come to those who wait' - gelukkig hoef jy nie meer te wag nie!Guinness Draught Stout is weer terug op die ...
29/12/2025

'Good things come to those who wait' - gelukkig hoef jy nie meer te wag nie!
Guinness Draught Stout is weer terug op die rak - by Hoek!!

Address

161 Main Road
Still Bay
6674

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 18:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oppie Hoek Drankwinkel Stilbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share