Stilbaai Kelders

Stilbaai Kelders Stilbaai Kelders stock the widest variety of quality local wines and all the other favourites. Vra ons gerus uit oor ons 'craft beer'.

STILBAAI KELDERS beskik oor 'n wye verskeidenheid Suid-Afrikaanse uitsoekwyne van veral die Robertson-vallei, Elim en selfs sover as die Weskus. Die 'plaaslike' wyne van Riversdal (Baleia Wines) asook Herbertsdale (Jakkalsvlei) en 'n entjie verder in die Karoo - Calitzdorp, Ladismith, Bonnievale, Barrydale en Montagu - asook wyne nader aan die mees suidelike punt van Afrika in die Struisbaai-omgew

ing, is ook by ons beskikbaar. Al die ander gewilde drank en bier kan ook by ons teen mededingende pryse aangeskaf word. Kyk veral uit vir ons boetiek-jinewer en die plaaslik-vervaardigde Inverroche Gin asook ons verskeidenheid 'single malt-whiskies. Ons verskeidenheid boetiekbier word saam met die ander bier yskoud gehou. Vind uit oor ons wynproe-geleenthede en sluit aan by ons Wynklub - lede ontvang afslag op alle wynaankope. Laat ons kwoteer vir alkoholiese verversings vir troues en ander funksies. Ys, koeldranke, geskenke - kom kry dit gerus by ons! Besoek ons webtuiste www.stilbaaikelders.co.za waar aanlynaankope gedoen kan word.

๐—ช๐—˜๐—ก 'n ๐—ฌ๐˜‚๐—ฝ๐—ฝ๐—ถ๐—ฒ๐—ฐ๐—ต๐—ฒ๐—ณ ๐—ฃ๐—ฎ๐˜€๐˜๐—ฎ๐—บ๐—ฎ๐—ธ๐—ฒ๐—ฟ ๐—บ๐—ฒ๐˜ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ฉ๐—ฎ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ฑ๐—ฎ๐—ด๐—ธ๐—ผ๐—บ๐—ฝ๐—ฒ๐˜๐—ถ๐˜€๐—ถ๐—ฒ!๐Ÿ‘‰๐—ก๐—ฒ๐—ฒ๐—บ ๐˜€รณ ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฒ๐—น ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ถรฉ ๐—ธ๐—ผ๐—บ๐—ฝ๐—ฒ๐˜๐—ถ๐˜€๐—ถ๐—ฒ:- Koop enige 2 bottels Terra d...
02/06/2026

๐—ช๐—˜๐—ก 'n ๐—ฌ๐˜‚๐—ฝ๐—ฝ๐—ถ๐—ฒ๐—ฐ๐—ต๐—ฒ๐—ณ ๐—ฃ๐—ฎ๐˜€๐˜๐—ฎ๐—บ๐—ฎ๐—ธ๐—ฒ๐—ฟ ๐—บ๐—ฒ๐˜ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ฉ๐—ฎ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ฑ๐—ฎ๐—ด๐—ธ๐—ผ๐—บ๐—ฝ๐—ฒ๐˜๐—ถ๐˜€๐—ถ๐—ฒ!

๐Ÿ‘‰๐—ก๐—ฒ๐—ฒ๐—บ ๐˜€รณ ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฒ๐—น ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ถรฉ ๐—ธ๐—ผ๐—บ๐—ฝ๐—ฒ๐˜๐—ถ๐˜€๐—ถ๐—ฒ:
- Koop enige 2 bottels Terra del Capo-wyne
- Plaas jou naam en kontaknommer in die houer by Stilbaai Kelders
- Ons waarborg dat 'n Stilbaai Kelders-kliรซnt diรฉ prys sรกl wen.๐Ÿ˜‰
- Kompetisie sluit 30 Junie.

๐—ฃ๐—ฟ๐—ผ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€...
๐ŸทBoonop kan jy eers van die Anthonij Rupert Terra del Capo-wyne PROE voor jy dit aankoop aangesien die Sangiovese asook die Pinot Grigio diรฉ maand op ons Enomatics beskikbaar is.

Moenie wag nie - kom skryf NOU in - nรกt by Stilbaai Kelders!

Today is the last day of our End May SPECIALS - at Stilbaai Kelders!And if you're not yet a MiRewards Member that allows...
01/06/2026

Today is the last day of our End May SPECIALS - at Stilbaai Kelders!
And if you're not yet a MiRewards Member that allows you even more discount, sign up NOW!

NEW Peddler's Liqueur - available in 4 flavours at Stilbaai Kelders: - Blue Curaรงao - Strawberry- Peppermint- Triple Sec...
29/05/2026

NEW Peddler's Liqueur - available in 4 flavours at Stilbaai Kelders:
- Blue Curaรงao
- Strawberry
- Peppermint
- Triple Sec

Cheers to the spirited few who traded goods by day and stories by night, leaving behind more legends than ledgers...

Price: R199.90

NUUT OP DIE RAKKE Stilbaai Kelders: KWV Unlocked.Want daar is meer as een rede waarom KWV laas jaar reeds vir die 7e kee...
29/05/2026

NUUT OP DIE RAKKE Stilbaai Kelders: KWV Unlocked.

Want daar is meer as een rede waarom KWV laas jaar reeds vir die 7e keer as die wรชreld se beste brandewynvervaardiger aangewys...

Prys: R289.90

๐—ฆ๐—ฃ๐—˜๐—ฆ๐—œ๐—”๐—Ÿ๐—˜ ๐—”๐—”๐—ก๐—•๐—ข๐——!๐ŸบKoop 1x Castle Lager 750ml RB (deposito ingesluit) @ R20 - spaar R2.๐ŸบKoop 2x Castle Lager 750ml RB (dep...
28/05/2026

๐—ฆ๐—ฃ๐—˜๐—ฆ๐—œ๐—”๐—Ÿ๐—˜ ๐—”๐—”๐—ก๐—•๐—ข๐——!
๐ŸบKoop 1x Castle Lager 750ml RB (deposito ingesluit) @ R20 - spaar R2.
๐ŸบKoop 2x Castle Lager 750ml RB (deposito ingesluit) @ R39 - spaar R5.

Diรฉ promosie is geldig tot 31 Julie 2026.
Geldig by Stilbaai Kelders & Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai.

It is the last week of May 2026 - time to SAVE!Make use of our end of the month SPECIALS at Stilbaai Kelders.And if you ...
25/05/2026

It is the last week of May 2026 - time to SAVE!
Make use of our end of the month SPECIALS at Stilbaai Kelders.

And if you are ๐— ๐—ถ๐—ฅ๐—ฒ๐˜„๐—ฎ๐—ฟ๐—ฑ๐˜€ member, you save even more!
Make sure to sign up NOW - and SAVE, SAVE, SAVE !!

These special prices are valid until 1 June 2026.

๐Ÿ”ž Not for sale to persons under the age of 18.
โญ•๏ธ Enjoy Responsibly.

Het jy al vir diรฉ lekker kompetisie by Stilbaai Kelders ingeskryf?As jy van rugby hou en diรฉ wedstryd in die Kaap sou wo...
22/05/2026

Het jy al vir diรฉ lekker kompetisie by Stilbaai Kelders ingeskryf?
As jy van rugby hou en diรฉ wedstryd in die Kaap sou wou beleef, neem NOU deel en staan 'n kans om die rugbykaartjies, verblyf รฉn brandstof te WEN!

๐—ช๐—œ๐—ก ๐—•๐—œ๐—š ๐˜„๐—ถ๐˜๐—ต ๐—ผ๐˜‚๐—ฟ ๐—น๐—ฎ๐˜๐—ฒ๐˜€๐˜ ๐—ฐ๐—ผ๐—บ๐—ฝ๐—ฒ๐˜๐—ถ๐˜๐—ถ๐—ผ๐—ป!

Weโ€™re giving YOU the chance to experience world-class rugby LIVE!

๐Ÿ—“๏ธ Match: Stormers vs All Blacks
๐Ÿ“ DHL Stadium
๐Ÿ“… 07 August 2026

๐—›๐—ข๐—ช ๐—ง๐—ข ๐—˜๐—ก๐—ง๐—˜๐—ฅ:
Simply buy any bottle of KWV Brandy or Red Heart Rum from us during the competition period!

๐—ฃ๐—ฅ๐—œ๐—ญ๐—˜ ๐—œ๐—ก๐—–๐—Ÿ๐—จ๐——๐—˜๐—ฆ:
- 2 x Rugby Match Tickets
- 1 Night Accommodation for two at The Grey Boutique Hotel in De Waterkant, Cape Town.
- R1000 Engen Stilbaai Fuel Voucher

๐Ÿ“† Competition runs: 1 May โ€“ 30 June

Enter, and stand a chance to WIN an unforgettable rugby getaway!

Stilbaai Kelders owners, Adolf Botes and Johannie Vermeulen, are attending the fourth annual National Mi Liquors Confere...
20/05/2026

Stilbaai Kelders owners, Adolf Botes and Johannie Vermeulen, are attending the fourth annual National Mi Liquors Conference held at Simola Hotel, Country Club & Spa in Knysna.

โ€œAs both Stilbaai Kelders and Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai are part of the Mi Liquors group, this conference, hosted by Mi Liquors Management; business owners; suppliers; distributors etc, is important for us to stay up to date and to be able to continue using the tools available to us so that we can make your buying experience even better.โ€

Die onlangse vloede het groot skade en uitdagings vir baie wynplase veroorsaak. Daar is eenvoudig te veel om almal op te...
15/05/2026

Die onlangse vloede het groot skade en uitdagings vir baie wynplase veroorsaak. Daar is eenvoudig te veel om almal op te noem.

Ons bied vir slegs VANDAG en Mร”RE (15 & 16 Mei) โ€™n 10% afslag op uitgesoekte wyne van sommige wynplase wat deur die vloede geraak is.

Kom ondersteun saam met ons plaaslike wynmakers gedurende hierdie moeilike tyd โ€” elke bottel maak โ€™n verskil. ๐Ÿ‡๐Ÿท

๐Ÿ“ทVan Loveren Family Vineyards

Address

17 Voortrekker Street
Stilbaai-Wes

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 18:00

Telephone

+27287541655

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stilbaai Kelders posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stilbaai Kelders:

Share