11/09/2026
Baie dankie vir die mooi boodskap! Dit is vir ons altyd โn voorreg om deel te wees van ons gemeenskap en die spesiale mense daarin te bederf. Ons hoop mnr. Gouws het โn wonderlike verjaardag gehad en die ontbyt geniet! ๐๐
Van almal by OK Urban & Liquor Sonstraal โ baie geluk, mnr. Gouws
DANKBAAR
Baie dankie aan OK Urban & Liquor Sonstraal wat altyd bereid is om ons dagbestuur te bederf met hul verjaardae.
Vandag kon ons mnr. Gouws se verjaardag ekstra spesiaal gemaak het met โn heerlike ontbyt.