Roodeplaat Padstal

Roodeplaat Padstal Kwaliteit Bees Vleis - Biltong en Braai

Vars van die plaas… Melk, botter en room.. Groente en vrugte. Aarbeie R25 Druiwe boksie R49 en druiwe punnets R29 (cotto...
26/03/2025

Vars van die plaas… Melk, botter en room..
Groente en vrugte.
Aarbeie R25
Druiwe boksie R49 en druiwe punnets R29 (cotton candy)
Groot boks Perskes R87
Dragon fruit
Suurlemoene
Grinadellas en granate
Piesangs en appels vir slegs R20 'n kg

Baby Marrows, brokkoli R35
Eiervrug R20
Wortels R20
Mielietjies en tamatie,
Uie en aartappels

En sommer nog vele meer by die *padstal*

Verwerkte groente, heuning, plaas melk, botter. Braai pies en braai broodjies. Vinnige etes ‘take it and bake it’
09/02/2025

Verwerkte groente, heuning, plaas melk, botter. Braai pies en braai broodjies.
Vinnige etes ‘take it and bake it’

Saterdag is boepens broodjie dag...Maalvleis of melktert... Of 'n ontbyt?
03/02/2025

Saterdag is boepens broodjie dag...
Maalvleis of melktert... Of 'n ontbyt?

Heerlike vars vrugte en groente.Rou vars plaas melk daagliks beskikbaar.
06/01/2025

Heerlike vars vrugte en groente.
Rou vars plaas melk daagliks beskikbaar.

Vir die week, Yskoue Bubble tea, …. twee vir R70 (500ml elk)
16/12/2024

Vir die week, Yskoue Bubble tea, …. twee vir R70 (500ml elk)

Wil nog altyd jou eie gesonde yoghurt maak en n besigheid begin.. hier is die geleentheid.
14/10/2024

Wil nog altyd jou eie gesonde yoghurt maak en n besigheid begin.. hier is die geleentheid.

Ons nuwe padstal waffle menu… Ons is Vrydag 4 Oktober by die kaleidoskoop mark. Doxa Deo by Green Olive Kom maak 'n draa...
03/10/2024

Ons nuwe padstal waffle menu…
Ons is Vrydag 4 Oktober by die kaleidoskoop mark. Doxa Deo by Green Olive
Kom maak 'n draai.

Address

665 Moreleta Street
Pretoria
0174

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Roodeplaat Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share