
23/06/2025
Ons beskuit is nie net bros nie, dis boss! 😎
By Snazzi glo ons dat niks 'n ysige oggend beter begin as vars, handgemaakte beskuit nie. Ons beskuit is bros, botterig en nét so oudtyds lekker soos Ouma s’n!
Beskikbaar in verskeie geure 🍪