21/01/2026
Dit is weer tyd vir lekker vars organiese groente en vrugte.
Botterskorsies, skorsies, soetmielies, murgpampoentjies, druiwe en perskes.
Ons is daagliks oop vanaf 9vm.
Kom eet sommer n lekker boere ontbyt met moerkoffie en geniet die heerlike, ontspanne atmosfeer van die plaas.
Holgate Farmstall on the R62 between George and Oudtshoorn.