Cruiser Café

Cruiser Café Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Cruiser Café, Convenience Store, 4 William Stewart Street, Joubertina.

⭐️Geskenke vir ‘n spesiale verjaarsdag, dankie-sê… of sommer net vir jouself! 📍 Engen/Toyota Joubertina
31/05/2026

⭐️Geskenke vir ‘n spesiale verjaarsdag, dankie-sê… of sommer net vir jouself!

📍 Engen/Toyota Joubertina

🧺 Nog net 2 dae oor van MANDJIE-MAAND by Cruiser Café! 🧺✨ Alle mandjies is nog net vir Mei-maand teen 25% afslag beskikb...
30/05/2026

🧺 Nog net 2 dae oor van MANDJIE-MAAND by Cruiser Café! 🧺

✨ Alle mandjies is nog net vir Mei-maand teen 25% afslag beskikbaar! ✨

📍 Cruiser Café
☕️ Kom kuier, koop en geniet iets lekker in ons mooi winkel!

Wat is nou méér padstal as tuisgebak, plaaslike produkte en heerlike boeretroos? ☕️🌿By Cruiser Café kry jy dit alles ond...
28/05/2026

Wat is nou méér padstal as tuisgebak, plaaslike produkte en heerlike boeretroos? ☕️🌿

By Cruiser Café kry jy dit alles onder een dak!

Kom geniet iets lekkers langs die pad, van bederfies en plaaslike produkte tot jou gunsteling warm drankie. 💚

📍 Joubertina Toyota / Engen
🕒 Maandae – Saterdae: 06:00 – 22:00 & Sondae: 06:00 – 22:00

✨ Nuwe produkte by Cruiser Café! ✨Daar is sommer nuwe skatte op ons rakke!  Kom kyk wat nuut in die winkel is, van oulik...
26/05/2026

✨ Nuwe produkte by Cruiser Café! ✨

Daar is sommer nuwe skatte op ons rakke!

Kom kyk wat nuut in die winkel is, van oulike geskenke tot iets spesiaal vir jouself. 🤩

📍 Joubertina Toyota / Engen
🕒 Maandae-Saterdae: 06:00-22:00 &
Sondae: 06:00-20:00

Het jy geweet? 🚙
25/05/2026

Het jy geweet? 🚙

Sondag-bederf! 🍪Koekie Kartel is sopas vars afgelewer by Cruiser Café! 🍪🤎Die perfekte bederf vir hierdie koue Langkloof-...
24/05/2026

Sondag-bederf! 🍪
Koekie Kartel is sopas vars afgelewer by Cruiser Café! 🍪🤎

Die perfekte bederf vir hierdie koue Langkloof-dae saam met ’n warm Cruiser cappuccino, koffie of warm sjokolade. ☕️✨

Kom koop vandag jou gunsteling koekie en maak jou Sondag sommer ekstra soet! ☕🍪🤎

‼️ ONTHOU ‼️ MEI = MANDJIE-MAAND by Cruiser Café! 🧺✨ ALLE mandjies 25% afgemerk vir Mei maand! ✨Kom loer gerus in en kry...
23/05/2026

‼️ ONTHOU ‼️
MEI = MANDJIE-MAAND by Cruiser Café! 🧺

✨ ALLE mandjies 25% afgemerk vir Mei maand! ✨

Kom loer gerus in en kry die perfekte mandjie vir jou huis, piekniek of geskenk. 🧺

🔥 Nuwe produk by Cruiser Café! 🔥Jalapeño Poppers nou beskikbaar. 🌶️😂Kom koop vandag nog by Cruiser Café!
21/05/2026

🔥 Nuwe produk by Cruiser Café! 🔥

Jalapeño Poppers nou beskikbaar. 🌶️😂

Kom koop vandag nog by Cruiser Café!

🌭 Heerlike CRUISER boereworsrolle môre beskikbaar by Cruiser Café!  🌭Beskikbaar vanaf 11:30. 🔥⏰Maandae tot Saterdae: 06:...
21/05/2026

🌭 Heerlike CRUISER boereworsrolle môre beskikbaar by Cruiser Café! 🌭

Beskikbaar vanaf 11:30. 🔥

⏰Maandae tot Saterdae: 06:00 – 22:00 & Sondae: 06:00 – 20:00
📍 Joubertina Toyota / Engen

Aandag alle Vleisliefhebbers! 🔥Cruiser Café het net die beste! Kom geniet ons sappige en smaaklike vleiskeuses:🍖 Richmon...
19/05/2026

Aandag alle Vleisliefhebbers! 🔥

Cruiser Café het net die beste!

Kom geniet ons sappige en smaaklike vleiskeuses:
🍖 Richmond Meats & Deli ribs en lamsosaties
✨Cruiser kaaswors
🍢 Bokmakierie Holdings sosaties
🥩 Springbok fillet toegedraai in netvet

📍 Joubertina Toyota / Engen
⏰ Maandae-Saterdae: 06:00-22:00 &
Sondae: 06:00-20:00

Address

4 William Stewart Street
Joubertina
6410

Opening Hours

Monday 06:00 - 22:00
Tuesday 06:00 - 22:00
Wednesday 06:00 - 22:00
Thursday 06:00 - 22:00
Friday 06:00 - 22:00
Saturday 06:00 - 22:00
Sunday 06:00 - 22:00

Telephone

+27422050560

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cruiser Café posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Cruiser Café:

Share