Meihova Drankwinkel & Cape Wine Shop

Call Directions Contact the business

Meihova Drankwinkel & Cape Wine Shop Bier & Spiritus Verkope
Boetiek Soetwyn, Brandewyn, Gin & Likeur

22/10/2026

Ons het gister die voorreg gehad om skouers te vryf met die beste wynmakers in Calitzdorp op die Terroir Klein Karoo Toer.

Ons het elke kelder se beste wyne geproe en lekker saam geluister na al die stories. Dit was so lekker ervaring en binnekort kan jy dit ook ervaar in ons unieke wyn afdeling 🍷

Ons is bederf met ons unieke Klein Karoo Wynroete.

Calitzdorp Cellar Boplaas Family Vineyards TTT Cellars Axe Hill Du'SwaRoo W**e and Olive Farm
De Krans W**es

13/10/2026

Nou beskikbaar by Meihova Drankwinkel & Cape W**e Shop! 🍻🍕
Pollocks Pizza Cafe

GIVE IT YOUR BEST SHOT! 🍻Vang bietjie GEES & neem 'n kiekie saam met die span! Jy staan 'n kans om 'n Geskenk Pak te wen...
09/10/2026

GIVE IT YOUR BEST SHOT! 🍻

Vang bietjie GEES & neem 'n kiekie saam met die span! Jy staan 'n kans om 'n Geskenk Pak te wen van Meihova Drankwinkel & Cape W**e Shop.

🍷 Neem 'n kiekie saam met een van die span!
🍷 Deel jou kiekie op Facebook.
🍷 Tag Meihova Drankwinkel & Cape W**e Shop & Meiringspoort Marathon.

Daarsy, hou ons blad dop om te sien wie wen 'n lekker bederf!

08/10/2026
🍻
07/10/2026

🍻

Ons is so reg soos 'n roer vir die Meiringspoort Marathon. Ons is ge"stock". Goeie vriende, lekker stories, ou bekende g...
02/10/2026

Ons is so reg soos 'n roer vir die Meiringspoort Marathon. Ons is ge"stock". Goeie vriende, lekker stories, ou bekende gesigte en natuurlik sien ons ook uit om al die nuwe atlete te verwelkom. 🍻

Kom maak n draai by Meihova Drankwinkel & Cape W**e Shop  op De Rust. Ons het genoeg voorraad en ons pryse is in die kol...
02/10/2026

Kom maak n draai by Meihova Drankwinkel & Cape W**e Shop op De Rust. Ons het genoeg voorraad en ons pryse is in die kol!

Dis braai dag! Kom maak n draai by Meihova Drankwinkel & Cape W**e Shop. Promosies geldig 23 to 26 September.
24/09/2026

Dis braai dag!

Kom maak n draai by Meihova Drankwinkel & Cape W**e Shop. Promosies geldig 23 to 26 September.

Wynproe - Rooi Donkie Deli - De RustSaterdag 12 SeptemberKom vat ietsie saam met ons, dan warm ons solank op vir die rug...
11/09/2026

Wynproe - Rooi Donkie Deli - De Rust
Saterdag 12 September
Kom vat ietsie saam met ons, dan warm ons solank op vir die rugby.


01/09/2026

Hier by Meihova Drankwinkel & Cape W**e Shop het ons ook blomme om Lentedag te vier. Pragtige Rosè & Doringrosies. Hierdie blomme het nie water nodig nie en bly lank mooi! Gelukkige Lentedag 💐🍷🍺

Address

53 Schoeman Street
De Rust

Opening Hours

Monday 08:00 - 20:00
Tuesday 08:00 - 20:00
Wednesday 08:00 - 20:00
Thursday 08:00 - 20:00
Friday 08:00 - 20:00
Saturday 08:00 - 17:00

Telephone

+27727981589

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Meihova Drankwinkel & Cape Wine Shop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Meihova Drankwinkel & Cape Wine Shop:

Shortcuts

Share