10/09/2026
๐๐ OP PAD NA DIE FINALE RONDTE! ๐๐
Baie geluk aan Christiaan Frans Matthee en Eben Joubert wat deurgedring het na die finale rondte van die Titans Krieket 0/12-proewe! ๐๐ฅ
Baie sterkte toe vir die finale rondte wat Saterdag plaasvind! ๐ช๐ผ๐