De Wet Kelders

De Wet Kelders Your One Stop Liquor Shop

31/12/2025
30/12/2025

Please note, we are going to close at 6pm tomorrow, 31 Dec..
Happy new year to all🍾🍾🍾🍹🍹🍷🍷

24/12/2025

Ran out of ice, we have plenty stock!!

Ons eie Kersvader, kom koop gerus jou drinkgoedjies by hom.
23/12/2025

Ons eie Kersvader, kom koop gerus jou drinkgoedjies by hom.

23/12/2025
Te moeg in die aand om kos te maak? Kom koop een van ons Food Socks by De Wet Kelders, 1 Blokhuis straat, Generaal De We...
09/12/2025

Te moeg in die aand om kos te maak? Kom koop een van ons Food Socks by De Wet Kelders, 1 Blokhuis straat, Generaal De Wet. 13 Heerlike verskillende geure en voer 4 mense vir R50.

Ons is opgewonde om met julle te deel dat De Wet Kelders nou ook Food Socks verkoop. Baie lekker, goedkoop ete, propvol ...
01/12/2025

Ons is opgewonde om met julle te deel dat De Wet Kelders nou ook Food Socks verkoop. Baie lekker, goedkoop ete, propvol voedingswaarde.
9 Geure teen R50 elk en 4 Geure teen R55 elk.

Beskikbaar by ons drankwinkel in Generaal de Wet. Ons het dit self geproe en is heerlik!

Vir all die pappas wat n drink dingetjie kom koop, ek is seker mamma gaan minder dikmond wees oor daai bier as jy aandete ook huis toe vat.😁

Address

1 Blokhuis Street, Generaal De Wet
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 09:00 - 19:00
Tuesday 09:00 - 19:00
Wednesday 09:00 - 19:00
Thursday 09:00 - 19:00
Friday 09:00 - 19:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27612658594

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Wet Kelders posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to De Wet Kelders:

Share