Die Kraal Beestekraal

Die Kraal Beestekraal Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Kraal Beestekraal, Wine, Beer & Spirits Store, Ysterfontein Winkel, Beestekraal.

Wat bied ons:
- Petrol & Diesel
- Winkel met basiese huishoudelike benodighede
- Gefiltreerde watertap dienste
- Aflewering van goedere tot op jou voorstoep

Kom loer in by Die Kraal.

Ons het kerfees emmers beskikbaar by die Kraal spesiaal vir julle werkers. Plaas asb julle bestellings om enige teleurst...
03/12/2025

Ons het kerfees emmers beskikbaar by die Kraal spesiaal vir julle werkers. Plaas asb julle bestellings om enige teleurstelling te vermy. 060 498 1976

Kom kyk gerus ons het al die Kersfees gevoel.
27/11/2025

Kom kyk gerus ons het al die Kersfees gevoel.

24/11/2025

๐“๐ก๐ž ๐”๐ฅ๐ญ๐ข๐ฆ๐š๐ญ๐ž ๐’๐ฎ๐ฆ๐ฆ๐ž๐ซ ๐Œ๐ฎ๐ฌ๐ข๐œ ๐…๐ž๐ฌ๐ญ ๐ข๐ฌ ๐‚๐จ๐ฆ๐ข๐ง๐  ๐ญ๐จ ๐‡๐š๐ซ๐ญ๐ž๐ง๐›๐จ๐ฌ!

Get ready, music lovers โ€” this December, Afrikaans is Groot, Alternatief is Groot, and Groot Jol are bringing the holiday magic.

Itโ€™s time for sunshine, sea breezes, and nights filled with music, laughter, and pure South African spirit. Gather your family and friends and join the festivities as the biggest Afrikaans artists set the stage alight under the warm summer sky.

This isnโ€™t just a concert โ€” itโ€™s the heartbeat of the holiday season. Feel the rhythm, dance barefoot, and make memories that will echo long after the music fades.

๐Ÿ‘‰ Donโ€™t miss out! Tag your crew, pack your holiday energy, and get your tickets before theyโ€™re gone. This is where summer stories begin โ€” right here in Hartenbos!

๐Ÿ“ ATKV Hartenbos Amfitheatre, 169 Majuba Avenue, Hartenbos

Tickets available at:
๐ŸŽซSaturday, 20 December (Afrikaans is Groot)
https://itickets.co.za/events/483581

๐ŸŽซSaturday, 27 December ( Alternatief is Groot)
https://itickets.co.za/events/483582

๐ŸŽซWednesday, 31 Dec 2025 (Groot Jol)
https://itickets.co.za/events/483583

Don't miss out on ICONIC events in Mossel Bay this holiday: https://visitmosselbay.co.za/events/

23/10/2025
Kom maak gerus n draai.
22/10/2025

Kom maak gerus n draai.

Mooiste sonsondergang.
19/10/2025

Mooiste sonsondergang.

Kom maak gerus n draai.
17/10/2025

Kom maak gerus n draai.

22/09/2025

STORIETYD

Vandag het โ€™n droom waar geword. Van kleintyd af sien ek al die prentjies in my kop: ek, Skipper JD, op die dek, visstok in die hand, seemeeue wat my langs my rondvlieg en af en toe duik en smeek dat ek van my vangste met hul deel. Die visse ken die skuit so goed, hul spring byna self in my boot inโ€ฆ

Ek het reeds roetes uitgewerk: Mosselbaai, Sodwana, Mauritius en dan sommer Miami, want wat is โ€™n boot sonder โ€™n kaart vol avonture, โ€˜n kompas en โ€˜n hart vol drome?

Ek, JD, die man wat al soveel ure op die see spandeer dat ek van die golwe by die naam ken, het uiteindelik my eie boot.

Ekโ€™s mos โ€™n kenner van die oseaan. Ek weet hoe die wind waai, ek weet wanneer die vis byt, ek ken van getye, en ek weet dat โ€™n man soos ek nie net op ander mense se skepe kan bly ry nie. Nee, dit was onvermydelik: ek moes my eie boot hรช. โ€™n Boot waarmee ek my eie roetes kan uitlรช, self vis kan gaan vang, net ek en die groot blouโ€ฆ

Toe kry ek hom. My trots en my vreugde. My skippie: SS Droomvanger.

En ek bring hom nou self huis toe.

En hy pas perfek: Reg op die rak, want jaโ€ฆ Die SS Droomvanger is โ€™n ornament. โ€™n Bootjie vir uitstal, nie vir die oseaan nie. Spesiaal gekerf uit die Solomon Island. ๐Ÿ˜‚

Maar โ€” hyโ€™s myne.

Groete JD, Skipper van die sitkamer.

Hoe geseรซnd...Net n aflewering en ry in die bogenoemde vas.
28/08/2025

Hoe geseรซnd...Net n aflewering en ry in die bogenoemde vas.

Engel van Die Kraal
26/08/2025

Engel van Die Kraal

Address

Ysterfontein Winkel
Beestekraal
0255

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00
Saturday 07:00 - 18:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Kraal Beestekraal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share