Bosveld Kuier & Braai

Bosveld Kuier & Braai Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bosveld Kuier & Braai, Convenience Store, Amanzimtoti.

Verskaffers van die volgende produkte:
Sekelbos;
Swarthaak;
Bosveld Mix;
Blackwattle;
Kaggelhout;
Charcoal;
Brikette;
Firelighters;
Spices (Flippen Lekker Spices)

Slegs Aflewerings of huis verkope.Kontak ons gerus op 061 595 6386 of 082 783 4219 vir julle bestellings.
26/04/2025

Slegs Aflewerings of huis verkope.

Kontak ons gerus op 061 595 6386 of 082 783 4219 vir julle bestellings.

24/04/2025

Goeie middag almal,
Soos julle seker al weet is Pieter (my man) wat die hout altyd by Warner Beach verkoop het in Februarie skielik oorlede. Ek wou die besigheid toe maak, maar na vele navrae het ek besluit om weer te begin met die verkope.

Ons gaan net Aflewerings doen en julle kan na ure gedurende die week by my huis kom koop. Naweke kan by my huis aan gekoop word of reel vir aflewering. Ongelukkig gaan ons nie meer staan by Warner Beach nie.

Kontak my asb op die volgende nommer vir bestellings 061 595 6386.
**************************
Good afternoon everyone,
As you probably already know, Pieter (my husband) who always sold the wood at Warner Beach passed away suddenly in February. I wanted to close the business, but after many inquiries I decided to start selling again.

We will only do deliveries and you can come and buy at my house after hours during the week. Weekends can be bought at my house or arrange for delivery. Unfortunately we will no longer be standing at Warner Beach.

Please contact me on the following number for orders 061 595 6386.

Live stream links sal gestuur word op verskeie dae.
03/03/2025

Live stream links sal gestuur word op verskeie dae.

28/02/2025
Braaivleis en Rugby! Wat is meer Suid Afrikaans as dit!R40 per sak. Vat 50 en meer @ R35 per sak. Kontak 061 510 6954 vi...
22/02/2025

Braaivleis en Rugby! Wat is meer Suid Afrikaans as dit!

R40 per sak. Vat 50 en meer @ R35 per sak. Kontak 061 510 6954 vir bestellings.
Sekelbos
Mopane
Rooibos
Kameeldoring
Hardekool
25kg Wattle R100
Rhino Balls R35

Nie lus vir voor die potte staan nie! Hoekom nie braai nie.... Kom koop jou hout vir die braai vandag by ons by die Trad...
16/02/2025

Nie lus vir voor die potte staan nie! Hoekom nie braai nie.... Kom koop jou hout vir die braai vandag by ons by die Trading zone in Somerset Pl Weg, Warner Beach. Ons het kaart fasiliteite.

Don't feel like standing in front of the pots! Why not barbecue.... Come and buy your wood for the barbecue today from us at the Trading zone in Somerset Pl Weg, Warner Beach. We have card facilities.

25/01/2025

Rooikrans en Kameeldoring hout mix vir 'n braaitjie vanaand

Sekelbos, Mopane, Rooikrans, Hardekool, Kameeldoring, 25kg Wattle, Lighter Balls.We deliver in Toti and surrounding area...
24/01/2025

Sekelbos, Mopane, Rooikrans, Hardekool, Kameeldoring, 25kg Wattle, Lighter Balls.

We deliver in Toti and surrounding areas (min 10 bags) call or Whatsapp 061 510 6954 to place your orders.

Ons lewer af in Toti en omliggende areas (min 10 sakke) skakel of Whatsapp 061 510 6954 om jou bestellings te plaas.

Dis naweek en dis Braai tyd! Kom se hallo en koop jou hout vir die naweek se braai! Droogheid gewaarborg! Kontak ons op ...
11/01/2025

Dis naweek en dis Braai tyd! Kom se hallo en koop jou hout vir die naweek se braai! Droogheid gewaarborg! Kontak ons op 061 510 6954

It's the weekend and it's Braai time! Come say hello and buy your wood for the weekend's braai! Dryness guaranteed! Contact us on 061 510 061 510 6954

Address

Amanzimtoti
4126

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bosveld Kuier & Braai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share